Genadewater | ’n Reëndans deur die suide

NAT

Genadewater | ’n Reëndans deur die suide

Reën het die laaste tyd wyd geval in Suider-Afrika, ook in streke wat bekend is vir hul droogtes. MADELEINE BARNARD het haar reënreis begin in laasjaar se winter-Kaap en geëindig in die Namibwoestyn.

IN die vroeë winter toe grendeltyd nog ’n skrikwekkende nuutjie was, het Fahiem Stellenboom, bemarkingsbestuurder van die Baxter-teater, tydens sy weeklikse uittogte vir kruideniersware begin foto’s neem van Kaapstad toegevou in haar mantel van winterreën.

In hierdie vreemde “nuwe normaal” het Fahiem skielik meer bewus geraak van wat rondom hom was.

“Die idee is gebore om grendeltyd-herinneringe van my omgewing vas te lê in reënnat fotostories van my stad en hoe ek dit sien. ’n Stad in ’n tyd van nood wat haar skoonheid, tradisies, geweldige kontraste en gepolariseerde gemeenskappe wys.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.