Covid se ontredderende psigiese letsels

LANG NAG VAN DIE SIEL

Covid se ontredderende psigiese letsels

Covid en depressie: Baie is al hieroor gesê en geskryf, maar die werklikheid van wat die afgelope jaar se abnormaliteit aan ons gedoen het, is fyner, dieper en meer genuanseerd as die waarskuwings van 'n onafwendbare depressie-epidemie, sê ANNELIESE BURGESS. Ongemak en swaarkry kan ook heling en groei meebring.

DRIE stories. Oor nou.

'n Jong man verloor dit op 'n Safair-vlug (https://www.timeslive.co.za/news/south-africa/2021-03-30-watch-flysafair-offloads-unruly-passenger-for-refusing-to-wear-mask/) in Kaapstad.

Hy weier om sy masker aan te sit. Skreeu en rumoer. Passasiers spreek hom aan. Sommige lag. Dit maak hom nog meer bebliksemd. Hy gaan soos 'n besetene tekere. 'n Totale ineenstorting. Uiteindelik laat ontbied die kaptein die polisie (die vliegtuig was toe nog op die grond) om hom te kom verwyder. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X