×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Moenie nou kyk nie, maar daar’s ’n Ndebele in my winkelsentrum …

LAAT ONS NIE ’N GOEIE KRISIS MORS NIE

Moenie nou kyk nie, maar daar’s ’n Ndebele in my winkelsentrum …

Dit was die Boulders Mall-bestuurder se gebruik van ’n besitlike voornaamwoord wat gemaak het dat HEINDRICH WYNGAARD sy simpatie vir hom verloor het.

OM hierdie essay oor ’n rasgedrewe insident (of was dit inderwaarheid ’n kultureel-onsensitiewe een?), vars in die geheue, in te lei, wik en weeg ek tussen twee moontlikhede.

Hier is die eerste moontlikheid: ’n Hipotese, afgelei van die Griekse woord upóthese, is ’n voorlopige veronderstelling, ’n idee wat nog getoets moet word alvorens dit as feitelik korrek aanvaar kan word.

Wat volg, is my hipotese, my voorlopige veronderstelling, van die onlangse gebeure by die Boulders-winkelsentrum in Midrand, Gauteng...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.