POLITIEKE NOTABOEK | Die RET’s en die EFF’s sien hulle GAT’e

EINDE VAN DIE ACE-TYDPERK

POLITIEKE NOTABOEK | Die RET’s en die EFF’s sien hulle GAT’e

MAX DU PREEZ skryf oor die populiste wat die wind van voor kry, die n-woord en die DA wat kerm en kla pleks van spog.

ACE MAGASHULE en sy RET-kamp het die tekens van die tye sleg misverstaan.

Die stagnering van die EFF die laaste jaar moes vir hulle uitgewys het dat Suid-Afrikaners se aptyt vir hulle soort goedkoop populisme, militansie en politieke teater getaan het.

Daar is omtrent geen verskil tussen die EFF se ideologie en dit waarvoor die RET-brigade sê hulle staan nie. Hulle praat dieselfde taal: witmonopoliekapitaal is baas en boos en Johann Rupert is Satan; Cyril Ramaphosa het swart Suid-Afrikaners uitverkoop; die regbank is gekaap en regters is omgekoop; banke, myne en die Reserwebank moet genasionaliseer word; en wit mense se grond moet gekonfiskeer word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X