‘Vir die eerste keer het my andersheid ’n naam gehad’

OUTISTIESE SPEKTRUMVERSTEURING

‘Vir die eerste keer het my andersheid ’n naam gehad’

DOUW STEYN vertel die verhaal van ’n jong vrou wat ná ’n worsteling van 20 jaar en oneindige besoeke aan dokters, psigiaters en sielkundiges oplaas korrek gediagnoseer is: sy het outistiese spektrumversteuring.

CHRISTINE ('n skuilnaam) sit in haar motor en dink aan haar ma se vroeëre versugting: “Probeer nog eenmaal medikasie. Jy kan nie só aangaan nie, my liewe kind.”

Dit is haar tweede besoek aan haar psigiater hierdie maand ná ’n afwesigheid van byna ses jaar. Gedurende die afwesigheid het sy haar psigiater vir ’n sielkundige en haar medikasie vir mindfulness verruil. Tydens die vorige besoek het haar psigiater aangedui sy wil Christine weer “van voor af leer ken”. Die een vraag op die ander het gevolg. Die Inkwisisie was sekerlik nie eens só erg nie.

En al wat Christine soek, is die pil wat sy haat. Maar sy het die punt bereik waar sy bereid is om weer haar kreatiwiteit op te offer; gewig op te tel – solank sy net kan aangaan. Sy vrees dat sy net inmekaar sal sak en …..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.