Wat jy kan doen om te keer dat ’n hartaanval jou eindfluitjie ...

DIE RISIKO IS DEESDAE MINDER, MAAR …

Wat jy kan doen om te keer dat ’n hartaanval jou eindfluitjie blaas

‘Kyk hoe vinnig het Kobus Wiese herstel. Wys jou net, ’n hartaanval is nie meer so lewensgevaarlik soos dit altyd was nie.' Wees maar versigtig as jy ’n stelling soos dié iewers hoor, want die waarheid is nie heeltemal so eenvoudig nie, skryf WILLEM KEMPEN.

OMDAT ’n respiratoriese siekte soos Covid-19 jou longe aantas, moet jou hart ook harder werk as die virus jou beet het. En as jou hart harder moet werk, dan styg die risiko, veral as jy reeds ’n onderliggende hartprobleem het. Hartsiektes is daarom een van die vernaamste ko-morbiditeite vir Covid-19.

Die ander komplikasie wat die pandemie meebring, is dat mense met hartprobleme soms huiwer om dadelik mediese sorg op te soek, soos wat ook met ander siektetoestande die geval is. Dis die laaste ding wat kardioloë wil hê: dat mense begin dink hartsiektes is nie meer so gevaarlik soos vroeër nie. Selfs die beste dokters met die beste toerusting en geriewe kan nie jou lewe red as jy te laat by hulle aankom nie.

En as jy wel betyds by ’n dokter uitkom?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.