LUISTER | Jou ‘goeie mediese fonds’ keer dalk nie dié soort ...

GAPINGSDEKKING

LUISTER | Jou ‘goeie mediese fonds’ keer dalk nie dié soort geld-skok

Baie Suid-Afrikaners met mediese dekking is geskok wanneer hulle besef hulle moet aansienlike tekorte in mediese uitgawes betaal – selfs diegene met die omvattendste en duurste mediese planne. Ons gesels dié week oor hoe gapingsdekking dié skok kan versag of keer.

ONS gesels met Travys Wilkins, uitvoerende hoof en ghoeroe van CompareGuru, ’n platform waarop versekering vergelyk word.

Wilkins sê baie Suid-Afrikaners met mediese dekking is dikwels geskok wanneer hulle besef hulle moet aansienlike tekorte in mediese uitgawes betaal – selfs diegene met die omvattendste en duurste mediese planne.

Eenvoudig gestel: Gapingsdekking is korttermynversekering wat die tekort dek wanneer dokters en spesialiste se tariewe hoër as mediese fondse s’n is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X