SUID-AFRIKA se benadering tot sy Covid-19-inentingsprogram is tot dusver deur ’n groot aantal misstappe gekenmerk. Saam laat dit die land agter baie ander op die vasteland en met wesenlik miljoene mense wat nog nie ingeënt is nie, terwyl ’n verwoestende derde vlaag reeds op die land toegesak het.
Dit het gebeur ondanks ’n gevestigde netwerk vir verkryging en verspreiding van entstof, toegang tot die eerste groot besending entstof op die vasteland en ’n groot aantal pandemie- en entstofdeskundiges.
Namate die land ’n ernstige derdevlaagkrisis (https://theconversation.com/south-africas-latest-covid-19-lockdown-puts-spotlight-back-on-vaccination-failures-163521) beveg, ten groot koste van gesondheid, ekonomie en die samelewing, bly die inwerkingstelling van ’n inentingsprogram die enigste volhoubare manier om die bevolking teen ernstige siekte en dood weens Covid-19 te beskerm en om na die een of ander vlak van aanvaarbare ekonomiese aktiwiteit terug te keer...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.