Ramaphosa wys waagmoed waar Mbeki die pot misgesit het

WAAROM JUIS DIÉ EEN?

Ramaphosa wys waagmoed waar Mbeki die pot misgesit het

Thabo Mbeki het dalk iets oor homself verklap met sy keuse van 'n storie om oor die ontslape Zambiese pres. Kenneth Kaunda te vertel, skryf JONNY STEINBERG.

PRES. CYRIL RAMAPHOSA word gereeld met Thabo Mbeki vergelyk, gewoonlik ongunstig. Gewoonlik word aangevoer Mbeki het die land met 'n ferm hand bestuur terwyl Ramaphosa aarsel; waar Mbeki die faksies in die ANC aangevat het, laat Ramaphosa hulle toe om oor hom te loop.

Die twee word egter nie dikwels vergelyk aan die hand van hul siening oor die oppergesag van die reg nie. In dié opsig is die verskille tussen hulle subtiel liewer as ooglopend, maar dit is tog diepgaande.

Ná Kenneth Kaunda (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-06-17-trots-op-die-boere-s-kk/) se dood twee weke gelede het Mbeki die vreemdste opmerking gemaak. Om sy waardering te wys vir die solidariteit wat Kaunda destyds teenoor die ANC in ballingskap getoon het, het Mbeki vertel van die keer toe die Zambiese polisie hom stilweg laat weet het van 'n ANC-lid wat by dwelmhandel betrokke was en op die punt was om gearresteer te word. Miskien moet julle hom vinnig uit die land kry sodat ons hom nie kan opspoor as ons na hom soek nie, was die wenk aan Mbeki...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.