ENIGE gedagte in 2020 dat Covid-19 net 'n paar maande sou duur, was heeltemal misplaas. Veral nadat dit bevestig is dat die Sars-CoV-2-virus hoofsaaklik deur die lug versprei, was al die aanduidings dat dit herhaalde vlae sou veroorsaak. Dít is wat in die grieppandemie van 1918 (https://www.cdc.gov/flu/pandemic-resources/1918-pandemic-h1n1.html) gebeur het.
Baie min wetenskaplikes het voorsien dat ons hierdie tipe mutasies in so 'n kort tydperk sou sien gebeur. Dit het daartoe gelei dat die virus meer oordraagbaar (https://www.yalemedicine.org/news/5-things-to-know-delta-variant-covid) geword het en immuunresponse beter kan ontduik.
Die evolusie van die virus was so vinnig dat die Delta-variant, wat tans die dominante een in die wêreld is, minstens twee keer meer oordraagbaar (https://www.sciencenews.org/article/coronavirus-covid-delta-variant-transmission-vaccines) is as die voorouervirus wat gesirkuleer het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.