Stof tot stof: Die Koppi is stil vanjaar

BOSVELD TOE

Stof tot stof: Die Koppi is stil vanjaar

Hierdie langnaweek is ook Oppikoppi-tyd. Maar die Bosveld, waar die fees elke jaar gehou is, is vanjaar stil. DIRK JORDAAN het die afgelope week gaan kyk hoe lyk die plaas ná drie jaar se rus.

MENS kan Boors Bornmann van Limpopo maar Suid-Afrika se Max Yasgur noem.

Die verskil is wel dat hy nie, soos Yasgur, bloot sy plaas aan ’n klomp jongmense beskikbaar gestel het vir die Woodstock-fees nie. Bornmann en sy vrou, Tess, was self diep betrokke by die ontkieming en bloeijare van die legendariese jaarlikse Oppikoppi-musiekfees.

In ’n perfekte wêreld sou dit weer hierdie naweek, oor die Vrouedag-langnaweek, plaasgevind het. Maar ons gaan dit na alle waarskynlikheid nooit weer beleef nie, veral nie in die Bosveld nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X