Dis hoe die volgende ses maande van die pandemie gaan lyk

VIRUS KAN SOOS GRIEP WEES

Dis hoe die volgende ses maande van die pandemie gaan lyk

Die volgende paar maande gaan rof wees, met kenners wat waarsku dat hierdie 'n coronavirus-bosbrand is wat nie gaan stop totdat dit al die menslike hout gevind het wat dit kan verbrand nie, skryf MICHELLE CORTEZ.

WETENSKAPLIKES het slegte nuus vir enigiemand wat hoop daar is in die volgende drie tot ses maande lig aan die einde van die Covid-19-tonnel: Maak jouself reg vir nóg van dit waardeur ons reeds is.

Uitbrekings gaan skole toemaak en klasse kanselleer. Inwoners van sorgsentrums wat reeds ingeënt is, sal van voor af vrees hulle word geïnfekteer. Werkers sal die risiko opweeg van om terug te keer kantoor toe terwyl hospitale weer oorweldig gaan word. 

Die kenners stem saam dat bykans elkeen óf geïnfekteer óf ingeënt sal wees voordat die pandemie gaan eindig. Dalk albei. Enkeles sal ongelukkig genoeg wees om die virus meer as een keer op te doen. Die wedloop tussen die transmissie-vlae wat tot nuwe variante lei en die stryd om die wêreld ingeënt te kry sal nie oor wees voordat ons almal deur die coronavirus geraak is nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.