Ons is almal getraumatiseer, sê psigiater

COVID-BERADING

Ons is almal getraumatiseer, sê psigiater

BIÉNNE HUISMAN gesels met Jackie Hoare, professor in psigiatrie, oor die berading wat haar span aan Covid-pasiënte en frontlinie-gesondheidswerkers gee, asook oor die kompleksiteit van die droefheid en rou wat Covid-19 gebring het.

IN haar blinkwit kantoor leun prof. Jackie Hoare teen ’n kunspelskombers op haar rusbank terwyl sy praat oor die droefheid en rou wat ons weens Covid-19 ervaar. 

Al sit ons veilig genoeg uitmekaar, hou ons ons maskers op, want Hoare is daagliks in kontak met Covid-19-pasiënte in die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad, die akademiese gesondheidsorginstelling verbonde aan die Universiteit van Kaapstad (UK). 

Suid-Afrika het pas sy derde Covid-vlaag deurgemaak – en Hoare het die drie en ’n half maande van dié vlaag in Covid-sale deurgebring...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.