Waarom verpligte inenting dalk onvermydelik gaan raak

KORPORATIEWE SA SÊ SY SÊ

Waarom verpligte inenting dalk onvermydelik gaan raak

Om die lewe na normaal te laat terugkeer gaan baie maatskappye waarskynlik daarop aandring dat hulle personeel teen Covid-19 ingeënt word. Maar dis ’n besluit met moontlike regs-, etiese en politieke slaggate. GARTH THEUNISSEN, LISA STEYN en KATHARINE CHILD het korporatiewe Suid-Afrika gepols om vas te stel wat besighede se standpunt hieroor is.

  • 22 Oktober 2021
  • Gesondheid & Omgewing
  • 21 min om te lees
  • artikel 5 van 28
  • Garth Theunissen & Lisa Steyn & Katharine Child

DIT raak nou vinnig al hoe duideliker dat verpligte inenting teen Covid-19 die enigste haalbare manier is om na “normaal” terug te keer. Maatskappye en regerings wêreldwyd beskou verpligte inenting as die beste wapen teen die virus. 

Maar om so ’n reël in werking te stel gaan uiters moeilik wees, veral in ’n land soos Suid-Afrika waar die las van die geskiedenis ’n skadu oor beleidskepping werp.

Die vinnige skuif van inperkings na praatjies van verpligte inenting het beleidmakers onverhoeds betrap – nie net vanweë die regs-, etiese en sosiopolitieke implikasies nie, maar ook omdat geesdrif vir die entstof nie aan verwagtinge voldoen nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.