MY oupa Hans het tabak gesnuif. Met groot omhaal sou hy sy silwersnuifblikkie uit sy baadjiesak haal en dan ’n knippie snuif op sy groot, growwe duim se kneukel sit en dit diep in sy harige neusgat optrek. Dan kom die volgende neusgat aan die beurt. Soms is dit gevolg deur ’n rammelende boere-nies. Dan wikkel hy sy sakdoek uit om twee keer oor sy neus te vee.
Ek het geboei na die ritueel gesit en staar en gegril.
Baie keer het stukkies snuif op sy bolip of net onder sy neusgat bly sit. As dit dan tyd was vir ’n koebaai- of hallosoen het jy dit maar met styf toegeknypte oë gedoen en vinnig jou mond afgevee. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.