Geordin Hill-Lewis: Kaapstad se nuwe (en jongste) burgemeester

BASTA MET SLAGOFFERSKAP

Geordin Hill-Lewis: Kaapstad se nuwe (en jongste) burgemeester

Die 34-jarige Geordin Hill-Lewis van die DA is pas aangewys as burgemeester van Kaapstad. ANNELIESE BURGESS het in Augustus met hom gepraat.

DIS 6:30 in die oggend. Geordin Hill-Lewis staan voor die stoof in sy huis in Edgemead in Kaapstad en maak roereier vir sy sesjarige dogtertjie, Ava. En praat terselfdertyd met my op die foon.

Dit is drie dae sedert hy aangewys is as die DA se nuwe burgemeesterskandidaat vir Kaapstad. Hierdie vroegoggend-gleuf is die enigste oop gaatjie vir my in sy skedule. Die ritme van sy lewe het nogal radikaal verander, vertel hy.

“'n Paar dae gelede was ek nog in beheer van my dagboek," lag hy. “Dit is 'n groot aanpassing vir my en vir my gesin."..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.