Peter Bruce was hoofredakteur van Business Day, Financial Mail en ABC, die uitsaaier van die Business Day TV-, Home Channel- en Ignition-kanale. Hy beskryf homself as ’n media-junkie, ’n bittereinder-aanhanger van die Proteas en Springbokke en ’n hopelose Sharks-ondersteuner.
WILDE WEDDENSKAP OP FOSSIELBRANDSTOF
Shell: Dis tyd om verby te hou!
Ons is op die rand van 'n bloedbad waarvan ons nie kan herstel nie. Shell behoort homself te skaam, skryf PETER BRUCE.
Deel
NET buite Mthatha, op die N2 as jy van Oos-Londen en die Transkeise Wildekus se kant kom, is 'n Shell Ultra City. In die somervakansies is dit een van die besigste vulstasies in die land.
Ek vra jou op my knieë om asseblief vanjaar dié Shell 'n mis te gee. Om die waarheid te sê, kan ons ooreenkom om glad nie by Shell vol te maak nie? Ry verby. Daar is baie ander vulstasies.
As jy wel by Mthatha se Shell Ultra City inry, moet jy weet dat Shell van 1 Desember af klankgolwe in die ongerepte oseaan gaan inpomp – dieselfde oseaan waarheen jy op pad is of waar jy pas was. Dit sal onbeskryflike lyding vir al die lewende wesens in die see veroorsaak. Moenie jou besigheid vir hierdie maatskappy gee nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Volgende artikelPeter Bruce
Joernalis en rubriekskrywerPeter Bruce was hoofredakteur van Business Day, Financial Mail en ABC, die uitsaaier van die Business Day TV-, Home Channel- en Ignition-kanale. Hy beskryf homself as ’n media-junkie, ’n bittereinder-aanhanger van die Proteas en Springbokke en ’n hopelose Sharks-ondersteuner.