POLITIEKE NOTABOEK | Kniekoppe en middelvingers in die metro’s

WAT ROOK HULLE?

POLITIEKE NOTABOEK | Kniekoppe en middelvingers in die metro’s

'n Skoot deur die kniekoppe vir die ANC en 'n vet middelvinger vir die DA, is hoe MAX DU PREEZ die gekook en geheul om munisipale rade sonder 'n volstrekte meerderheid te regeer, opsom. Dit voorspel niks goed vir belastingbetalers nie.

DIE opposisiepartye het saam in die groot metro’s uiting aan die meeste Suid-Afrikaanse kiesers se wense gegee en die ANC uit die kussings gehou. Ná die uitslag van die plaaslike verkiesing is dit ’n verdere diep sielkundige en simboliese wond vir die regerende party.

Dit is moeilik om jou nou in te dink dat die ANC binne vyf jaar daarvan sal kan herstel. Dit beheer nou geen metro in Gauteng of die Wes-Kaap nie. In Nelson Mandelabaai het hulle burgemeester met ’n enkele stem ingeglip.

Maar die DA is nie regtig die wenner nie, al is die leisels van Johannesburg, Ekurhuleni en Tshwane aan hulle oorhandig...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X