PETER BRUCE praat met die skrywer en joernalis Simon Mundy oor sy nuwe baanbrekersboek, Race For Tomorrow – aangrypende vertellings in werklike tyd vanuit die voorste linies oor die manier waarop klimaatsverandering ons wêreld verander.
Van Mongolië tot Kalifornië, Israel en Brasilië tot Ethiopië en Ysland gaan mense gebuk onder gebeurtenisse wat hulle nie kan voorspel of beheer nie, terwyl ander met tegnologieë eksperimenteer om stygende temperature te probeer temper of voordeel daaruit te trek.
Mundy, nou Moral Money-redakteur by Financial Times, is ’n skatkis van stories. En hoewel hy glad nie twyfel dat die wêreld diep in die moeilikheid is nie, het hy ook al genoeg gesien om homself gerus te stel dat die mensdom slim genoeg is om die ergste af te weer...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.