DIS nie net mense wat ly onder die langtermyn- uitwerking van die trauma wat in hul kinderdae beleef word nie.
Nuwe navorsing (https://www.mdpi.com/2076-2615/12/4/495/htm) dui daarop dat daar klaarblyklik ook 'n baie werklike en langdurige impak is op olifante wat dekades tevore trauma en erge sosiale ontwrigting beleef het.
Dit lyk of Afrika-olifantfamilies wat gesien het hoe hulle ouers doodgemaak word, byvoorbeeld minder in staat is om te bepaal hoeveel leeus in 'n omgewing brul vergeleke met olifante van relatief onversteurde populasies. Om die bedreigingsvlak van hulle naasgrootste vyand te kan bepaal is 'n belangrike vaardigheid vir olifante se vermoë om op die Afrika-savanna te oorleef. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.