HIERDIE jaar het ons Noag-reëns gehad. Ons grasperk lyk soos ’n goeie weiveld vir die buurt se beeste. Ek sal moet sny.
Ek sit plat op my bas en torring aan die grassnyer se enjin, vroetel aan die brandstofkraantjie. Quron, my hond, kom kyk wat ek doen, snuffel in die gras. Dit tref my soos ’n donderslag: daardie 9 mm-pistoolpatroon lê nog êrens hier in die gras – dis twee jaar gelede se storie.
Toe het ek ook hier gesit met die Nuwe Coronavirus wat ons lewe soos ’n sluipende dood radikaal verander het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.