Pyn wat nie wil weggaan? Dalk verstaan jy dit net nie ...

EINA!

Pyn wat nie wil weggaan? Dalk verstaan jy dit net nie ...

Pyn maak jou nederig. Pyn leer jou van boundaries. Pyn bring selfs vir sommige empatie. Pyn is vir niemand pret nie, en die formele mediese wêreld het toenemend begin aanvaar dat sielkundige faktore amper so ’n groot rol speel in die afvuur van pynseine en die handhawing van die siklus as blote fisieke oorsake, skryf RENÉ LÖTTER.

WAT sou jou advies aan jou 20-jarige self wees?

Myne was altyd min of meer wat die meeste middeljariges sou aanbeveel:

Los daai loser...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.