Swendelaars, ghwarre en vabonde

KUL JOU HIER , KUL JOU DAAR ...

Swendelaars, ghwarre en vabonde

Van The Tinder Swindler tot Inventing Anna op ons skerms – ons kan eenvoudig nie genoeg kry van die Messiaanse swerkaters wat ons verneuk nie. ELSABE PEPLER wonder waarom ons so obsessief is oor konkelaars.

DIE Tesourus van Afrikaans noem hulle: swendelaars, verneukers, aartsskelms, geveinsdes, vuilgoed, ghwarre, bliksems, en lae bedrieërs. Bietjie ordentliker: leuenaars, kalante, vabonde en konkelaars. Eintlik is hulle gewetenlose en gemene boggers.

Taal alleen kan kwalik die aanloop van hierdie mense se (hopelike) lot in die donker agtste sirkel van Dante – bedrog – beskryf. Die waarheid is dat hulle doelgerig onskuldige mense se lewens en toekoms ruïneer en sonder gewetenswroeging wegloop, of hulle nou swendelaars of korporatiewe reëlbrekers is.  

Hulle kan net mooi oral wees. By die werk, in die kerk en op die preekstoel, in die finansiële sektors en in sport, politiek en vermaak. Hulle sit breed en luidrugtig in fênsie pakke in regerings en politieke partye.   ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.