HOU MOED
Alles van ’n bomskuiling tot baked beans om die taai tye te oorleef
Tussen beurtkrag, die onstuimige landspolitiek en ’n struikelende ekonomie wat Suid-Afrikaners onder geweldige druk plaas, vind mense verskillende maniere om dit te bowe te kom, skryf YVONNE FONTYN.

Deel
SOMMIGE mense bou ’n bomskuiling, ander gaar blikkies baked beans onder die bed op. Nog ander doen absoluut niks nie.
Elkeen se unieke “oorlewingstyl”, sê Russell Shilling, ’n voormalige eksperimentele sielkundige in die Amerikaanse vloot, hang af van hoe jy bedraad is. Hy het aan die tydskrif Fast Company gesê mense se reaksie op gevaar hang af van “wat hulle in die verlede geleer het, hul blootstelling aan stres en hul vooropgestelde idees van wat gevaar beteken”.
Dit verklaar waarom sommige van ons glad nie kan beweeg wanneer ons met onmiddellik dreigende gevaar gekonfronteer word nie: “Wanneer mense ‘vries’, ervaar hulle ’n veg-of-vlug-reaksie. Jy probeer ’n plan bedink oor hoe om te reageer, maar kognisie word moeilik omdat jou limbiese stelsels nie behoorlik werk nie. Jy lyk basies asof jy vries, maar jou gedagtes probeer jou pad daardeur beplan,” verduidelik Shilling...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel