O, EK IS ’N EENSAME KROKODIL
Fees van die ongenaaides
Is seks 'n geboortereg? Wat beteken ‘reg’ soos in basiese menseregte? Beteken dit iets wat iemand verplig is om jou te bied, noudat jy eenmaal gebore is, of bloot iets wat hulle nie van jou mag weerhou nie? Want daar is ’n verskil, skryf DEBORAH STEINMAIR.
O, EK IS ’N EENSAME KROKODIL
Fees van die ongenaaides
Is seks 'n geboortereg? Wat beteken ‘reg’ soos in basiese menseregte? Beteken dit iets wat iemand verplig is om jou te bied, noudat jy eenmaal gebore is, of bloot iets wat hulle nie van jou mag weerhou nie? Want daar is ’n verskil, skryf DEBORAH STEINMAIR.
DEEL
ONS leef in wilde dae. Oral peul vuil wasgoed uit. So, kom ons praat lakensake. Pata pata. What do we talk about when we talk about love? Ek gaan haal die storie met ’n draai, en dis nie fyndraai nie.
Daar is iets waaroor ek lankal wonder. Wat beteken “reg” soos in basiese menseregte? Beteken dit iets wat iemand verplig is om jou te bied, noudat jy eenmaal gebore is, of bloot iets wat hulle nie van jou mag weerhou nie? Want daar is ’n verskil.
Ek het “basiese menseregte” gegoogle. Hierdie sewe het uitgestaan:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelVerwante Artikels
‘Hoerkind’ en die oerwond
Jesaja, Job, Skoppensboer en Pippa
Tyd en sotlikheid
Liewe leser, sluk jy soms swaar aan ’n titel?
Liewe Lettie, ek het lanklaas geskryf
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.