Onthou jy nog ... koffie in ’n winkelsentrum?

WONDER SAAM MET WILLEM

Onthou jy nog ... koffie in ’n winkelsentrum?

'n Klompie goeters wat die afgelope week WILLEM KEMPEN se aandag getrek het.

Maak A Môll Great Again

Amerika se massiewe winkelsentrums is nie te lank gelede nie nog gesien as monumente van alles wat skeefgeloop het met Westerse kapitalisme: die eng verbruikerskultuur, die materialisme, die selfsug, die gierigheid, die ysere houvas wat groot maatskappye op gewone werkersklasmense se lewe het.

Die gewildheid van aanlyn handelaars soos Amazon beteken egter ook dat winkels van die ou soort wat 'n glasdeur en 'n vertoonvenster en 'n nabygeleë parkeerterrein het, die gevaar loop om uit te sterf. En die laer pryse en oënskynlike gerief van bestel-kredietkaart-tuisaflewering maak nie altyd op vir die versteekte kostes daarvan nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.