Die gesprek oor God begín nou eers

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Die gesprek oor God begín nou eers

Die woeste, nuutste debat oor God (wat die afgelope drie maande al haas elke Afrikaanse man van aansien na die sleutelbord gedwing het), is aangedryf deur dr. Ben du Toit se boek God Is daar 'n ander antwoord? CHRIS THOMAS* praat met Du Toit, 'n oud-kommunikasiehoof van die NG Kerk en afgetrede predikant wat deesdae toergids is, oor die reaksie en gevolge van hierdie boek.

  • 26 Februarie 2021
  • Klubhuis
  • 7 min om te lees

ONS drink koffie by een van die mooi plekke op die Polkadraaipad, tussen Stellenbosch en Zevenwacht.

“As jy pas in 'n boek beken het dat jy die pad jou lewe lank byster was, Ben, hoe kan jy opgee om 'n toergids te wees?”

Ek meen hy gaan lekker lag. Maar hy lag nie. Hy is lank stil...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X