Oor dekadente woorde soos moesiesdoos, kapater en polfyntjie

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Oor dekadente woorde soos moesiesdoos, kapater en polfyntjie

Wat 'n ryke taal het ons nie, skryf MARGARETE HEESE. Ons moet haar toelaat om voortdurend na gelang van haar gebruikers se behoeftes te verander – tog moet ons antieke woordeskat behoue bly.

  • 16 April 2021
  • Klubhuis
  • 8 min om te lees
  • Margarete Heese

AS taalliefhebber en -praktisyn lees ek woordeboeke met dieselfde oorgawe as wat ek Deon Meyer se nuutste speurroman lees. Want ek kan my so verwonder aan die trefkrag van 'n enkele woord, aan sy herkoms, die klanke wat hom sêbaar maak of sy morfologiese samestelling.

By geleentheid het 'n vriendin my genooi om by haar te gaan koffie drink. Op pad stop ek gou by die poskantoor vir die nuwe HAT (Handwoordeboek van die Afrikaanse taal) wat ek bestel het. Sonder 'n tikkie selfbeheersing skeur ek die verpakkingsmateriaal onwerdig af.

Om en by twintig minute later ruk die gelui van 'n selfoon my terug na die beperkte binneruimte van my motor. Dit is my vriendin wat wil weet of ek nog oorkom; sy is nie gewoond daaraan dat ek laat is nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X