Vlerke van ’n duif

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Vlerke van ’n duif

Die Bybelse Dawid was taaier as 'n ratel en kon enorme druk verwerk. Maar selfs dié sterkste van die sterkste kon die lewe se aanslae net tot op 'n punt hanteer, skryf die kliniese sielkundige LOUIS AWERBUCK.

  • 16 April 2021
  • Klubhuis
  • 6 min om te lees
  • artikel 24 van 29
  • Louis Awerbuck

Ag, as ek maar vlerke soos 'n duif gehad het, sou ek wegvlieg en 'n woonplek soek; ek sou ver wegvlieg en in die woestyn gaan bly. –Psalm 55:7

“As Dawid dit kon handle kan ek ook”, sê 'n man vir my eergister. Dit was na aanleiding van die emosionele drukgang waarin hy nou moet probeer asem kry nadat hy by sy vrou gebieg het oor die affair wat hy al 'n jaar lank mee besig was. Hy is 'n gelowige man, en daarom sien hy 'n sterk ooreenkoms tussen sy eie oortredings en hoe die Bybelse Dawid destyds met Batseba te kere gegaan het.

Ek het nie dieselfde vertroue dat sy drakrag sommer so maklik in dieselfde asem as Dawid genoem kan word nie. Ons praat darem hier van dié Dawid. Die man wat die reus Goliat aangevat het toe almal anders te skytbang was. Met 'n slingervel nogal...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.