UIT die klubhuis sien 'n mens die standpunt raak dat die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) noodsaaklik is om benadeelde studente toegang tot naskoolse opleiding te gee.
Met omhaal: Toe Ouboet se spoorwegwerker-pa in 1925 oorlede is, moet Ouboet op 14, standerd 6 uit die skool en sy werk oorneem: Kole laai op die stasie. Toe Grootjan 14 word in standerd 6, moes Ouboet op 16 vir hom plek maak. Ouboet is Oos-Rand toe. Daar het hy werk in 'n meubelfabriek gekry.
Die inkomste was genoeg dat daar meelsakkies was om vir die boeties klere van te maak...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.