Die speel van ons nasionale lied, Nkosi Sikelel' iAfrika, roer iets in hom, het Max du Preez voorverlede Maandag in sy nuusbrief geskryf. Sy moer strip maklik vir mense van buite wat Suid-Afrika afkraak. En hy is trots as Suid-Afrikaners buitengewoon presteer.
Is dit patriotisme? Wat is die aard van dié emosie? Is dit eintlik maar net ’n impuls van identiteit, selfrespek en selfbehoud?
In reaksie het ons lesers in 'n vloed e-posse en in die kommentaarafdeling laat hoor: Hulle deel dié gevoel op een of ander manier, al is ook hulle soms sinies oor patriotisme en al is dit nie altyd rasioneel nie. Hier is geredigeerde uittreksels uit van die reaksie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.