DIE ding het ’n heel spontane oorsprong gehad, met my en twee nuutgevonde, intelligente vrinne wat een aand gekuier het dat die sop spat.
Die gesprek was stimulerend, vrolik, en aangenaam, tot B op ’n punt laat blyk sy glo nie in die Covid-19-inentings nie. Met haar man, S, wat geesdriftig saamstem.
Ek weet nie, dalk was dit die algemene gemoedelike atmosfeer wat tot op daardie punt geheers het, of dalk was iets in my dieper wese net gatvol vir my eie knierukkende, beperkende reaksies, maar ek het (glad nie kenmerkend nie!) kalm gebly en gevra: “Wat sou julle sê is jul grootste bekommernisse oor die inentings?”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.