China: Wolkekrabbers, werketiek, tegnologie ... en lekker kos!

'N BELEWENIS

China: Wolkekrabbers, werketiek, tegnologie ... en lekker kos!

Is China werklik so 'n nare plek? JAN BEZUIDENHOUT het so gedink, totdat hy die land in 2019, net voordat Covid-19 uitgebreek het, besoek het. (Moet net nie met jou hand in die kasregister betrap word nie!)

  • 22 Oktober 2021
  • Klubhuis
  • 7 min om te lees
  • Jan Bezuidenhout

EINTLIK is China 'n nare plek, of so glo baie mense. 

Maar 'n vakansie in China (net vóór Covid-19) het my met ander oë na hierdie land laat kyk. Ek en my vrou het vir Kersfees 2019 by ons dogter in Guangzhou gaan kuier. Sy was toe 'n anderhalf jaar 'n Engelsonderwyser in dié megastad van sowat 15 miljoen mense.

Die mensemenigte oral om jou, die son wat heeltyd agter lugbesoedeling wegkruip en die prentjiemooi Chinese skrif op alle padtekens, straat- en winkelname, en publikasies toor gou-gou met jou Kaapse kompas. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X