×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Met ses kerse op ’n weeksaand (in die tyd van beurtkrag)

RUSTIGER EN STILLER

Met ses kerse op ’n weeksaand (in die tyd van beurtkrag)

Daar is geen einde aan die frustrasie met Eskom se probleme nie. Maar as 'n mens geen ander keuse het nie, kan jy net sowel toelaat dat kerslig jou wegvoer op 'n melankoliese reis, skryf DENISE MCLOUGHLIN.

  • 25 Februarie 2022
  • Klubhuis
  • 2 min om te lees
  • Artikel 15 van 28
  • Denise McLoughlin

DIE stilte en die sagte, warm lig van die kerse laat my wens ek kan terugkeer na tye lank gelede, na my ouma se wêreld van lamplig en dalk Bybel lees by 'n enkele kers.

Dit voel anders as ons vinnige en alleswetende eeu. Dalk is 'n mens net oud genoeg om te onthou en te waardeer wat voorheen was; die stilword saans, boeke lees, radio luister en dalk families wat rondom 'n huisorrel of klavier gesing het.

Die kerslig wek 'n verlange en maak dat ek 'n eertydse ding wil doen, 'n brief skryf. Nie 'n e-pos wat jou aandag verlei na alles voor jou op die skerm nie, die dikwels onwelkome e-pos wat meedoënloos instroom op die blikbrein wat soms so sy eie nukke het!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X