×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Oor witvelliges en dunvelliges in Afrika

ONS S'N, NIE MYNE

Oor witvelliges en dunvelliges in Afrika

Skynheiligheid oor eergevoel is mislik as weelde agteraf met VBS-konkelary uit ou tannies se stokvel-spaargeld betaal is, skryf DAN BADENHORST. (Maar AfriForum moet ook 'n lewe kry.)

DIE gesels-uitnodiging  in Maandag met Max oor die “Kill the Boer”-saak verwys.

Dit is nou of ons witvelliges vir altyd as indringers en setlaars in Afrika beskou sal word, of as Afrikane aanvaar sal word wanneer dit vasstaan dat ons neersien op swart mense iets van die verlede is. Want 'n hovaardige gesindheid bly moontlik die grootste struikelblok vir aanvaarding.

Die vraag is egter wat die EFF's werklik van ons wil hê en of hulle self weet wat dit is. Hopelik nie 'n jammer-dat-ek -leef-houding nie, want dit staan niemand aan nie en wie dit van 'n ander verwag, kan gaan doppies blaas. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X