Kokkedore vertel oor hulle kombuis-gunstelinge!

#KOKKEDOOR

Kokkedore vertel oor hulle kombuis-gunstelinge!

Waarsonder kan jy nie klaarkom in die kombuis nie? ANNELIZE VISSER vra van vanjaar se Kokkedoordeelnemers om uit te haal en te wys.

  • 07 Junie 2019
  • Vrye Tyd
  • 14 min om te lees
  • artikel 21 van 29

ONS storie oor kombuistoerusting in verlede week se uitgawe,  'n Vrou se plek is in haar eie kombuis, het soos ´n golf van nostalgie oor vanjaar se Kokkedore gerol. En toe kom die foto´s . . . Hier deel party van die deelnemers aan Kokkedoor 3 die dinge wat saakmaak in hulle kombuise.

Anmar

Ek kan eenvoudige nie werk sonder my Wüsthof Super Slicer nie. Ek het hom al vir so lank as wat ek ´n sjef is en hy was al oral om die wêreld saam met my. Ek sny van brood tot groente en vleis en koek met die ding. My naam is op hom gegraveer. Paletmesse in elke lengte en soort vir koekversiering, en ´n groot verskeidenheid ´piping nozzles´ vir die dierbaarste skuimpies en makrolletjies lê my hele kombuis vol. Ek weet ek het te veel, maar ek hou steeds aan met bymekaarmaak!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.