SA se Mrs Beeton: die formidabele Hildagonda Duckitt

PASOP VIR SKILPADSOP

SA se Mrs Beeton: die formidabele Hildagonda Duckitt

Ná ’n liefdesteleurstelling het die gevierde Kaapse gasvrou Hildagonda Duckitt in die 1890’s Suid-Afrika se eerste resepteboeke geskryf. JOHAN LIEBENBERG deel haar verhaal en haar resep vir bobotie.

IN die jaar 2000, met die eeuwending, daag 'n bus met besoekers op die rustige plaas Waylands buitekant Darling op. John Duckitt en sy vrou, Jeannette, moet bontstaan: Daar moet gebak word, want van die besoekers wil die resepte van toentertyd beleef en proe. 

Wat is die rede vir die trop besoekers?

Dis ter herdenking aan die koms van die eerste Duckitt na die Kaap 200 jaar tevore, gestuur deur Farmer George, soos koning George III van Brittanje bekend was, om die landboupraktyke hier te lande reg te ruk. Maar die besoekers wil eintlik hulde bring aan die vrou wat die eerste resepteboek in Suid-Afrika die lig laat sien het, die kleinkind van die stamvader, William: Hildagonda Duckitt...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.