Oud-Ikey lei mediese span in baanbrekerswerk teen paralise

MEDIES

Oud-Ikey lei mediese span in baanbrekerswerk teen paralise

Kundiges onder leiding van dr. Natasha van Zyl het deur 'n nuwe tegniek, senuwee-oordragsnykunde, hoop gegee aan 13 jong pasiënte wat nou weer self kan eet en drink, skryf ELSABÉ BRITS.

AL die pasiënte het die gebruik van een of twee hande asook 'n elmboog teruggekry danksy 'n tegniek wat senuwee-oordragsnykunde genoem word.

Besonderhede daarvan is pas aangekondig in die vakjoernaal The Lancet en dis onderneem deur 'n span kundiges in Australië onder leiding van dr. Natasha van Zyl, ’n plastiese en rekonstruktiewe chirurg wat haar opleiding aan die Universiteit van Kaapstad ontvang het.

Die tegniek het die pasiënte se lewensgehalte onmeetbaar verbeter, en op 'n slim manier, want die rugmurgbesering is steeds daar. Die pasiënt se brein word geflous en geleer om iets op 'n ander manier te doen sodat die paralise gesystap word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.