Poedings van perskes tot Picasso

FYNPROE

Poedings van perskes tot Picasso

Wat maak jy met daardie botttel soet vonkelwyn? Poeding, natuurlik, sê NETTIE PIKEUR. Dan’s daar nog boonop Pa se perskepoeding, Dicky Longhurst se Biscuit Tortoni, en die Singapoer-roomys wat Alice B. Toklas vir Picasso voorgesit het.

WANNEER laas het jy regte kerkbasaarpoeding geëet? Die een met rooi of groen jellie, karamel-bokspoeding, ’n skeppie vla en dalk ’n paar stukkies Flake-sjokolade.

Die kos by kerkbasaars is altyd eenders. Pannekoek met kaneelsuiker, die manne wat buite braai en dan die laaste asynpoeding kom bedel.

Ons oorle′ pa het nie van poeding gehou nie. Seker gedink aan sy eie moeder wat op ’n hete somersdag asynpoeding ná ’n swaar ete opgeskep het. Maar Pa het van een nagereg gehou: perskepoeding. Dis so maklik om te maak, want jy gebruik blikperskes, lekker halwes of kwarte...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.