Laat hulle goed eet

KOS EN KOSMOS

Laat hulle goed eet

FREDERIK DE JAGER skryf oor vol en leë mage en kom met ’n verrassende resep vorendag.

DAAR is iets te sê vir kos. Duidelik eet ons agter behoeftes aan wat verby die blote organiese noodsaak van oorlewing strek. Ons is vleeslike wesens met ’n sintuig vir die heerlike, maar ook geestelike skepsels met ’n versmagting na samesyn en vreugde.

Kos bring dit alles bymekaar. Kos is evolusionêr vasgelê om gedeel te word ter wille van die oorlewing van die groep. Wanneer ons eet, voel ons lekker en ons raak vrolik en die geselskap vlot en ons begin meer van mekaar hou en die groep raak hegter en ons oorlewing sekerder.

Dáárom eet ons. Die kuns om kos steeds lekkerder te maak is nie net selfkoestering nie, dit is ook hoe ons mekaar hoër lig. In eetplekke kom dit soms by uiterstes waar die prys en die aanbod niks met voeding te doen het nie, maar alles met ryk mense se vertoning van hoe ver hulle kan gaan...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.