RESEPTE
Smaak soos somer, proe soos sonskyn
TJAART WALRAVEN, bekend as ’n beoordelaar van The Great South African Bake Off, is ’n sjef wie se voorvaderlike wortels by die koue Noordsee lê. Maar sy hart is in Afrika met sy son en lang somers. Hier is vyf somerresepte, stories en wenke uit sy splinternuwe boek, Summer Food.

Deel
My gunsteling-somerslaai
Ek onthou hierdie kombinasie baie duidelik van my heel eerste besoek aan Kaapstad (voor ek geweet het dit gaan eendag my tuisstad word). Die sagtevrugte het die koms van die somer ingelui. Ek is lief vir soetgoed, so hierdie slaai met die soet by die sout val so reg in my smaak.
Bereidingstyd: 10 minute
Gaarmaaktyd: 5 minute
Genoeg vir 4..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel