HIER aan die buiterand van die Weste is dit of die wêreld in die najaar so erg kantel dat die eiland waarop ek sit, nog van die Egeïese See gaan afgly. Die land keer ’n skouer son toe nadat ons die somer lank vollyf in die warmte gebak het. Die son, gebelg, maak daagliks ’n vlakker bogie oor die heuwels en sak al vroeër. Lang nagte lê voor.
Maar in ’n ander vorm vrolik die son nou ons tafels op met ’n nagloed: dit is die tyd van vye, kwepers en granate.
Vye..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.