Die passie en hel van ’n plattelandse koskind

RESEPTE

Die passie en hel van ’n plattelandse koskind

“Noudat sy weg is, het ek kos selfs meer nodig as voorheen. Nou is dit my werk om mense se lewens ’n bietjie beter te maak met kos," vertel Herman Lensing aan ALETTA LINTVELT oor sy nuwe boek, Dit proe soos huis, wat hy aan sy ma opgedra het.

“ONS almal het iets waarvoor ons weghardloop. Almal,” sê Herman Lensing wanneer ek met hom praat oor sy transformasie van plattelandse seun tot die blink TV-sjef, kookboekskrywer en kosredakteur van Sarie.

“En dit waarvan jy weghardloop, is soms om voluit jouself te wees.”

Vir Herman het die pad na homself begin op Upington en ’n streng plattelandse grootword wat soms geskaaf het vir ’n kreatiewe koskind op ’n Afrikaanse dorpie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.