‘The Vagina Bible’ is ’n handleiding vir eienaars

VAT SO

‘The Vagina Bible’ is ’n handleiding vir eienaars

Die Kanadese ginekoloog Jen Gunter se boek oor mites aangaande die vulva en die vagina verskaf aanwysings vir ’n leeftyd se instandhouding en gebruik, en deel snotklappe uit aan Gwyneth Paltrow en die patriargie. ANNELIZE VISSER sê jy moet dit lees.

JEN GUNTER is die doring in Gwyneth Paltrow se vlees.

Daar is maar min vlees, aangesien die voormalige aktrise en nou kwaksalwer-entrepreneur onder meer die strewe na jou “leanest liveable weight” by haar meer as 8 miljoen intekenare aanbeveel. Dis nou hoe maer jy kan wees sonder om in werklikheid dood te wees.

Daar is boonop ’n taamlike dik vel aangesien teregwysings deur feitlik die hele wetenskapgemeenskap sedert 2008 Gwyneth nie keer om slangolie aan miljoene goedgelowiges te verkwansel nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X