Bakplaat-blomkool-steaks
Die alte dikwels miskende groentesoort maak die perfekte “steak”. Blomkool is heerlik as jy dit rooster. Bedek dit met foelie vir die eerste paar minute sodat dit in die stoom kan gaar en sag word. Wanneer jy die foelie verwyder, verbruin en karamelliseer die hoë hitte die steaks, en raak hulle onweerstaanbaar bros met ’n komplekse geur.
4-6 blomkool-“steaks”
2 t olyfolie
sout en peper na smaak
paprika vir sprinkel
4 t tamatiepasta
2/3 koppie gekerfde sampioene
8 Peppadews, gekap
1 fetawiel, verkrummel
½ koppie gerasperde mozzarella (opsioneel)
gesnipperde grasuie vir garnering..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.