Kwarantynontbyt: Croissants en ’n klassieke Franse omelet

KOS EN KOSMOS

Kwarantynontbyt: Croissants en ’n klassieke Franse omelet

Moenie jou lewe met verbeeldinglose kos gaan verarm tydens jou tuisisolasie nie, sê FREDERIK DE JAGER.

TERWYL een van die beskaafdste en intelligentste presidente ter wêreld sy nasie met erbarming, grasie en planne toegespreek het oor die grootste ramp wat die planeet sedert die Tweede Wêreldoorlog tref, het bure met skril, dronk stemme die nag in gepaartie dat die dakke daarvan wou lig.

Voor die tamaai huis wat hulle destyds opgerig het deur twee ander plat te slaan, het ’n konvooi van die duurste karre gestaan, party so groot soos tenks. Daar was ’n histeriese toon aan die gejil wat opgeklink het tussen die idiotiese gepomp van infantiele – ek is jammer maar dis waar – Afrikaanse musiek deur.

Was dit ’n ondertoon van angs? Eet en drink en môre sterf ons? Of is dit maar net ek wat ’n ou suurknol is? Iets van albei, skat ek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.