Dis die kwarantynparade: Só trek ons aan in die tyd van inperking

ONDER IN MY KLEREKAS

Dis die kwarantynparade: Só trek ons aan in die tyd van inperking

Bak, brou en nou opdress … deur inperking laat ons ons nie onderkry nie. In dié week se inperkingleefstylverslag haal ANNELIZE VISSER haar hoed (wat sy nié dra nie) af vir mense wat kreatief raak met hulle kwarantynklerekas om kop bo water te hou.

Soos die eienaar van ’n post-apokaliptiese bakkery

Bibi Slippers – skrywer en digter

Soos almal het ek die beste voorneme gehad om tydens inperking elke werkdag onderklere en ’n behoorlike werkpakkie te dra. Daardie plan het taamlik vinnig in die hek geduik .....

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X