Die geheim is die wynvat

VAT SÓ!

Die geheim is die wynvat

Vergeet van 'n soektog na die beste kultivars of die kuns om druiwetrosse te pluk wanneer hulle op hul beste is, skryf SONJA CARSTENS.

“WYNVATE is soos jou kinders. Elkeen het sy eie persoonlikheid en karakter.”

Só praat Louwrens Rademeyer (36), sommelier en algemene bestuurder van Lord’s Wyne buite McGregor wat reken die geheim van goeie wyn lê in die wynvat. Hy vertel die 225-liter-wynvate in dié wynkelder is enige iets van 12 jaar en ouer, almal ingevoer van Frankryk.

Dié wynvate van eikehout dra by tot die geur van die wyn, help dat die wyn stadig suurstof kry en skep boonop 'n gunstige klimaat vir sekere metaboliese reaksies, soos die gistingproses, om plaas te vind...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.