Restaurantprotes: ’n Miljoen leë stoele om lewens te red
#JOBSSAVELIVES

Minder as twee weke gelede het 'n gatvol sjef 'n foto op Facebook geplaas met 'n plakkaat met die hutsmerk #JobsSaveLives. Die hutsmerk het 'n beweging geword, en die beweging 'n protesveldtog waaraan restaurante oor die land heen die afgelope Woensdag deelgeneem het. ANNELIZE VISSER lig haar hoed vir sjef Liam Tomlin wat saam met honderde van sy kollegas vir die oorlewing van die restaurantbedryf baklei.
PRESIDENT Cyril Ramaphosa het die afgelope Woensdag ’n uitnodiging vir middagete misgeloop. As hy vir dié ete opgedaag het, sou hy uit rofweg een miljoen leë sitplekke kon kies, en het honderde sjefs en duisende kelners reggestaan om hom te bedien.
Sy gunstelinggereg van vis en slaai? Geen probleem nie.
Of hy nou in Parkhurst of die Paarl was, in Paternoster of Plettenbergbaai, ’n leë stoel het om twaalfuur op Woensdag 22 Julie op die president gewag...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Annelize Visser
JoernalisAnnelize Visser is ’n skrywer en vertaler en was tot in 2021 lid van die Vrye Weekbladspan. Sy werk tans as storieverteller by ’n internasionale gesondheidsorgprojek. Sy woon in Darling, maar vermoed sy is nie regtig vir die platteland bestem nie.