Veglustige Mokonyane kap terug teen Bosasa-bewerings

HANDSAK-TIVIS

Veglustige Mokonyane kap terug teen Bosasa-bewerings

Nomvula Mokonyane, voormalige minister en Gautengse premier, was op die oorlogspad met haar verskyning by die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping die afgelope week, skryf YOLANDI GROENEWALD.

NOMVULA Mokonyane het Angelo Agrizzi, voormalige bedryfshoof van Bosasa, summier aangevat oor sy “leuens" voor die kommissie en hom voorgehou as ’n bittere rassis en vrouehater. Maar tussen haar ontkennings het sy beaam dat die omstrede firma Bosasa en die ANC  soos een saamgeloop het.

En daar was regtig niks daarmee verkeerd nie, het Mokonyane volgehou. Sy het nooit self voordeel getrek uit Bosasa se vrygewigheid nie, maar  die regerende party, waaraan sy haar lewe gewy het, het wel, het sy beweer.

Al een wat opgedaag het..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X